Agri SA Kongres

Ministers spreek boere toe

Agri SA sien uit daarna om volgende week sy lede verteenwoordigend van die hele waardeketting by sy jaarlikse kongres te ontvang. Die tema van vanjaar se kongres is Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse landbou-omgewing in die era van die Vierde Industriële Revolusie. “In ’n snel-veranderende omgewing moet boere op[...]

By Benine Ackermann|3rd October 2019|Categories: Nuus|Tags: , |

Agri SA weier om moed op te gee

Vanjaar se Agri SA kongres was veer vol verrassings en interessanthede. Onteiening sonder vergoeding het sterk voorkeur in die besprekings geniet en Agri SA werk tans ‘n finansieringsstrategie deur middel van die vier groot banke uit om om die wind in hierdie opsig uit die regering se seile te[...]

By Specialist Writer|22nd October 2018|Categories: Nuus|Tags: , |
0
0
Go to Top