Agri SA Jongboer van die Jaar
Agri SA trots op sy Jongboer van die Jaar
Agri SA wens graag vir Johan van der Schyff geluk met sy aanwysing gisteraand as die Toyota SA/Agri SA Jongboer van die Jaar vir 2019. Hy is ‘n eierprodusent van die Plettenbergbaai-omgewing en produseer nagenoeg 1 miljoen dosyn eiers per maand en voer uit so ver as Angola en[...]