Agri SA adjunk
Agri SA adjunk die nuwe Agri SETA direksievoorsitter
Agri SA is trots om Christo van der Rheede geluk te wens as die nuwe Voorsitter en Neil Hamman as nuwe direksielid van Agri SETA direksie. Agri SETA is ‘n staatsagentskap en is verantwoordelik vir die administrasie en befondsing van opleidingsprogramme binne die landbousektor. Agri SETA se begroting vir[...]