Agri Gauteng Ekspo

Die jaarlikse Agri Gauteng Ekspo

AGRI GAUTENG in vennootskap met AGRI SA, is trots om die 2de Agri Gauteng Ekspo aan te bied. Die ekspo vind plaas op Vleissentraal, Onderstepoort, op 7, 8 en 9 Augustus 2019 en toegang is gratis. Die Agri Gauteng Ekspo is verbind daartoe om jong en opkomende boere, ongeag[...]

By Specialist Writer|12th June 2019|Categories: Nuus|Tags: |

Agri Gauteng skou stu opkomende landbou

Die bemagtiging van kleinboere is volgens beleidstellings een van die regering se belangrikste prioriteite en Agri Gauteng, as ‘n landbou-unie, werk kliphard daaraan om te help dat dit slaag. Agri Gauteng het onlangs ‘n baie suksesvolle skou met ‘n wye verskeidenheid aanbiedinge, noord van Pretoria op die Vleissentraal Onderstepoort-terrein[...]

By Specialist Writer|10th September 2018|Categories: Nuus|Tags: |

DIE JAARLIKSE AGRI GAUTENG EKSPO: Die bevordering van Landbou in Suid-Afrika

Die AGRI GAUTENG EKSPO vind op 8 en 9 Augustus 2018, by Vleissentraal, Onderstepoort, Pretoria, plaas! Toegang tot die Ekspo is daagliks van 09:00 tot 17:00. Hierdie Ekspo beoog om nie net die persepsie van boerdery in Suid-Afrika te verander nie, maar ook om jong en opkomende boere aan[...]

By Specialist Writer|11th July 2018|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top