Agri-Expo Qualité-toekenningsdinee

Boetiekkaas klop 800 produkte as suiwelproduk van die jaar

‘n Boetiekkaas gemaak van gelyke hoeveelhede bok- en beesmelk is Suid-Afrika se 2019 Suiwelproduk van die Jaar.   St Francis of Ashisi, vervaardig deur Belnori Boutique Cheesery van Bapsfontein, Gauteng, is uit 882 suiwelprodukte van 76 vervaardigers as die wenner aangewys by die Agri-Expo Qualité-toekenningsdinee op 29 Maart 2019 by GrandWest[...]

By Specialist Writer|1st April 2019|Categories: Nuus|Tags: |
0
Go to Top