AGFACTS
AGFACTS se nuusbrief
Landboumasjinerie se pryse het die afgelope paar maande almal in die landbouwêreld aan die praat gehad. Pryse van hierdie toerusting hang veral af van die waarde van die Rand. Vanaf die begin van 2014 het die jaar-op-jaar verandering in die waarde van die Rand verbeter, daarna het dit weer[...]
Trekkerverkope oor 20 jaar
Interessant syfers oor die afgelope 20 jaar se trekkerverkope word in AGFACTS se jongste nuusbrief bekend gemaak. Dit blyk ook dat werktuie verlede jaar gemiddeld tien persent meer gekos het as die vorige jaar. Die waarde van die rand word as die grootste sondaar uitgewys.Die droogte het ook veroorsaak[...]