Agbiz Grain

Peritum Agri en AgBiz Grain vat hande om nuwe kursus uit te rol

Agbiz Grain en die Peritum Agri Institute span kragte saam om die versnelde ontwikkeling van graansilobestuurders in Suid-Afrika moontlik te maak. Agbiz Grain is die organisasie wat die gemeenskaplike belange van kommersiële graanhanteerders en opbergers, die Agbiz Grain-lede, bevorder deur bystand en beïnvloeding van die graanbedryf. Suid-Afrika produseer gemiddeld[...]

By Spesialisskrywer|13th November 2024|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top