afvalprodukte
Stook waarde in jou afvalprodukte
Aartappels nie die regte grootte nie? Piesangs se skille te bruin? Graanpryse betaal nie eers die diesel silo toe nie? Daar is ՚n manier om waarde toe te voeg tot gewasse soos graan en vrugte wat normaalweg nie op die plaas verwerk word nie. Stook dit! Daar is ՚n[...]