afslaer
Jong afslaer praat sy pad na bo
deur Tisha Steyn Henk Meyer van Mosselbaai is glad nie op sy mond geval nie. Om die waarheid te sê, hy is besig om vir homself ՚n nis in die afslaersbedryf los te praat. Maar dit gaan oor meer as om net vinnig te kan praat! Henk is vyftien[...]