afrikaans grappe
Dom Boer se lag vir die dag:
Onfeilbare plan Is dit waar wat ou Daantjie Dobbel sê dat die beste manier om ‘n wegholperd morsdoodstil in sy spore te laat stop is om vyfhonderd rand op hom te verwed?
Dom Boer se lag vir die dag:
Oeps! Tannie aan klein dogtertjie: “Wat gaan jy doen as jy eendag so groot soos jou mammie is?” Klein dogtertjie: “Minder eet.”