AfriForum 911
AfriForum 911: Veeboere kan nou ook hulle vee hierop registreer
AfriForum se bestaande AfriForum 911-nooddienste, wat hulle gratis aan AfriForum-lede bied, het 'n toepassing waar veeboere hulle vee op die toep kan laai vir indien hulle gesteel word. Hulle kan al hulle vee op die webtuiste gaan registreer en fotos bysit. Indien vee dan wegraak of gesteel word, kan[...]