Africa Agri Tech 2020
Verlustig jou aan uitstekende tegnologie by Africa Agri Tech 2020
Moenie die Africa Agri Tech 2020 skou in die hartjie van Pretoria-Oos misloop nie. Die skou word deur landbouers vir landbouers gereƫl en vind vanaf 18 tot 20 Februarie 2020 in die Sun Arena en The Maslow in Menlyn plaas. Die geleentheid beloof om die nuutste tegnologiese dienste en[...]