ABSA Agribusiness
Nuwe ABSA Agribusiness het nuwe stoom vir landbou
ABSA is besig om die Suid-Afrikaners deeglik bewus te maak van hulle nuwe handelsmerk en vir die wat nog nie opgelet het nie, die agtergrondkleur is na ‘n warmer, mensliewender skakering van rooi verander. Die ontwerpers het besluit dat daar wegbeweeg moet word van die skerp rooi kleur waaraan[...]