AA wenke bestuurslisensie
AA gee wenke aan nuwe bestuurders
In die ou dae het jongelinge op die plaas leer bestuur met trekkers en bakkies en dit was bloot ‘n formaliteit om by die plaaslike verkeerskonstabel ‘n bestuurslisensie te bekom. Dinge het verander en deesdae moet jy eers deur ‘n groot romslomp van papierwerk en afspraakdatums gaan voor jy[...]