700-reeks
Hino is ’n NAMPO-veteraan maar bly steeds nuut
Die gewilde, betroubare, waarde-vir-geld vragmotors van Hino het reeds net soos Hino se sustermaatskappy, Toyota, diep in die Suid-Afrikaanse boer se hart gekruip. Dit is die gevolg van 46 jaar se onbaatsugtige lojaliteit, eersteklas dienslewering en deurlopende vernuwings. Hino Japan verstaan ook die Suid-Afrikaanse boer se behoeftes en hulle[...]