38ste Agri NK kongres
Agri Noord-Kaap kongres 2017: Is boere betrokke?
Die 38ste Agri NK kongres is in Kimberley by die Horseshoe Inn gehou. Henk Van Wyk begin met sy presidentsrede om te sê dat hierdie jaar die moeilikste landboujaar in die geskiedenis van Agri NK is. “Aan die westekant van ons provinsie sit ons met die mees uitmergelende droogte[...]