27 Desember 2016

27 Desember 2016 amptelik verklaar tot openbare vakansiedag

Boere met permanente werknemers moet asseblief kennis neem van die volgende: Pres Jacob Zuma het gedurende September 2016 aangekondig dat 27 Desember 2016 tot openbare vakansiedag verklaar is in terme van Afdeling 2A van die Wet op Openbare Vakansiedae van 1994, (Artikel 36 van 1994.) Dit beteken dat die[...]

By Benine Ackermann|1st December 2016|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top