Categories: NewsPublished On: 26th October 2011

Slim juffrou

By 0 min read
86 words

Aan die begin van die jaar stuur die laerskoolonderwyseres ‘n briefie aan elke kind se ouers: “As julle belowe om nie alles te glo wat julle kind vertel oor wat by die skool gebeur nie, belowe ek om nie alles te glo wat hy vertel oor wat by die huis gebeur nie.”

 

Stuur jou grappie, pittige vertelling of snaakse foto gemerk Boerselag aan oppiestoep@mweb.co.za en staan ‘n kans om ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong te wen.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0