Só het Oupa-hulle geboer: Die brei en looi van velle (X)
Die laaste deel van HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool se artikel oor die bewerking van velle. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika verskyn.
Looi met soetdoringboombas
Die bas van die soetdoringboom is ook ‘n goeie looistof en word op dieselfde manier as die vorige gebruik. Met doringbome is dit beter om die bas van jong bome in die begin te gebruik en later ‘n bietjie bas van ‘n ou boom by te voeg.
Die eersgenoemde looistof gee ‘n ligte, geelagtige kleur aan die leer, terwyl die laasgenoemde ‘n donker, rooiagtige kleur gee.
Waar klein velle of wildsvelle vir oorleer met bas gelooi word, kan die velle eers gebrei word, maar dit gee beter resultate as die vel na die looi gebrei word.
Vet hou die vel mooi sag en kan dus met die brei gebruik word.
Gebruik altyd reën- of enige ander sagte water. Kalk- of brakwater bevat gemikalieë wat die vel kan beskadig.
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (X) | |
![]() |
2011-09-09 | 0 Kommentaar |
Die laaste deel van HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool se artikel oor die bewerking van velle. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerde | |
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (IX) | |
![]() |
2011-09-02 | 0 Kommentaar |
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel alles oor die bewerking van velle. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika | |
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (VIII) | |
![]() |
2011-08-26 | 0 Kommentaar |
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel alles oor die bewerking van velle. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika | |
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (VII) | |
![]() |
2011-08-19 | 0 Kommentaar |
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel hoe om velle te brei. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika verskyn. | |
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (VI) | |
![]() |
2011-08-12 | 0 Kommentaar |
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel hoe om groter velle te looi. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika versk | |
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (V) | |
![]() |
2011-08-05 | 0 Kommentaar |
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel van nog ‘n metode om middelslag velle te looi. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in | |
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (IV) | |
![]() |
2011-07-29 | 0 Kommentaar |
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel verder hoe ‘n mens velle looi. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika vers | |
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (III) | |
![]() |
2011-07-08 | 0 Kommentaar |
Vandeesweek lees ons hoe HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool in Boerdery in Suid-Afrika se uitgawe van September 1927 vertel het hoe ‘n mens kl | |
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (II) | |
![]() |
2011-07-01 | 0 Kommentaar |
Verlede week het ons gelees hoe Oupa-hulle ‘n vel haar-af gemaak het. Vandeesweek lees ons hoe HH Borckenhagen van die Potchestroomse Landbouskool in September | |
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (I) | |
![]() |
2011-06-24 | 2 Kommentaar |
In Oupa-hulle se tyd was toue en kettings skaars en trekdiere is grootskaals gebruik. Daarvoor moes rieme gebruik word en daardie rieme het Oupa-hulle self op d |