Só-het-Oupa-hulle-geboer:-Die-brei-en-looi-van-velle-(V)
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel van nog ‘n metode om middelslag velle te looi. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika verskyn.
‘n Ander metode vir middelslagvelle
Maak ‘n sterk sop van warmwater en seep, was die vel deeglik daarin en week dit dan twaalf uur of langer (ooreenkomstig die grootte van die vel) in ‘n oplossing van een pond (0,454 kilogram) sout, een pond aluin en twee gelling (9,1 liter) warmwater.
Hang die vel op om uit te drup, met die vleiskant binnetoe.
Span dan die vel met die hare binnekant toe, maar so dat die lug daaronder deur kan speel.
Voor die vel heeltemal gedroë is, moet die vleiskant besprinkel word met ‘n mengesl van gelyke dele aluin- en salpeterpoeier. Wanneer dit dan goed droog is, moet die vleiskant met ‘n stomp mes geskraap en dan met puimsteen of skuurpapier geskuur word. Sommige mense gebruik ook ‘n gewone growwe klip.
Hierdie resep is uitstekend vir die velle van skape, bokke, wildebokke en vulletjies. Vir groter velle is dit beter om hulle langer as twaalf uur in die oplossing van sout en aluin te laat.
Lees volgende week meer oor die looi van groter velle.
Die hele reeks:
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (X) | |
![]() |
2011-09-09 | 0 Kommentaar |
Die laaste deel van HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool se artikel oor die bewerking van velle. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerde | |
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (IX) | |
![]() |
2011-09-02 | 0 Kommentaar |
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel alles oor die bewerking van velle. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika | |
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (VIII) | |
![]() |
2011-08-26 | 0 Kommentaar |
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel alles oor die bewerking van velle. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika | |
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (VII) | |
![]() |
2011-08-19 | 0 Kommentaar |
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel hoe om velle te brei. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika verskyn. | |
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (VI) | |
![]() |
2011-08-12 | 0 Kommentaar |
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel hoe om groter velle te looi. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika versk | |
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (V) | |
![]() |
2011-08-05 | 0 Kommentaar |
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel van nog ‘n metode om middelslag velle te looi. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in | |
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (IV) | |
![]() |
2011-07-29 | 0 Kommentaar |
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel verder hoe ‘n mens velle looi. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika vers | |
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (III) | |
![]() |
2011-07-08 | 0 Kommentaar |
Vandeesweek lees ons hoe HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool in Boerdery in Suid-Afrika se uitgawe van September 1927 vertel het hoe ‘n mens kl | |
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (II) | |
![]() |
2011-07-01 | 0 Kommentaar |
Verlede week het ons gelees hoe Oupa-hulle ‘n vel haar-af gemaak het. Vandeesweek lees ons hoe HH Borckenhagen van die Potchestroomse Landbouskool in September | |
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (I) | |
![]() |
2011-06-24 | 2 Kommentaar |
In Oupa-hulle se tyd was toue en kettings skaars en trekdiere is grootskaals gebruik. Daarvoor moes rieme gebruik word en daardie rieme het Oupa-hulle self op d |