Categories: NewsPublished On: 11th July 2011

Só-het-Oupa-hulle-geboer:-Die-brei-en-looi-van-velle-(III)

By 4 min read
Vandeesweek lees ons hoe HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool in Boerdery in Suid-Afrika se uitgawe van September 1927 vertel het hoe ‘n mens klein velletjies moet brei:
 
Klein wildvelle wat vir voorslae bedoel is, kan met die hand gebrei word, maar middelmatige velle brei beter in ‘n sak. Sodra die sak nat word, moet ‘n droë sak gebruik word.
 
As die vel byna droog is, moet vet op die vleiskant ingesmeer en behoorlik ingewerk word tot die vel droog is.
 
Goot velle, soos beesvelle, kan ook op dieselfde metode gebrei word, maar die vel moenie te nat wees nie, anders neem die brei te lank. In dié geval word die vel in ‘n sak opgerol en met die voete getrap en gestamp. As die sak nat is, moet ‘n ander gebruik word.
 
Na ‘n tyd, as die vel begin af te droog, word dit met vet besmeer op die vleiskant en dan weer goed getrap totdat die vet begin deurwys op die haarkant.
 
Die vel word dan opgehang en as dit die volgende dag hard voel, moet dit weer op dieselfde manier behandel word. Dit is raadsaam om ongesoute vet te gebruik.
 
Volgende week kan ons oor die looi van velle lees.
 
Die hele reeks:

Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (X)
2011-09-09 | 0 Kommentaar
Die laaste deel van HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool se artikel oor die bewerking van velle. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerde
 
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (IX)
2011-09-02 | 0 Kommentaar
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel alles oor die bewerking van velle. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika
 
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (VIII)
2011-08-26 | 0 Kommentaar
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel alles oor die bewerking van velle. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika
 
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (VII)
2011-08-19 | 0 Kommentaar
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel hoe om velle te brei. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika verskyn.
 
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (VI)
2011-08-12 | 0 Kommentaar
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel hoe om groter velle te looi. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika versk
 
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (V)
2011-08-05 | 0 Kommentaar
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel van nog ‘n metode om middelslag velle te looi. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in
 
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (IV)
2011-07-29 | 0 Kommentaar
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel verder hoe ‘n mens velle looi. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika vers
 
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (III)
2011-07-08 | 0 Kommentaar
Vandeesweek lees ons hoe HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool in Boerdery in Suid-Afrika se uitgawe van September 1927 vertel het hoe ‘n mens kl
 
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (II)
2011-07-01 | 0 Kommentaar
Verlede week het ons gelees hoe Oupa-hulle ‘n vel haar-af gemaak het. Vandeesweek lees ons hoe HH Borckenhagen van die Potchestroomse Landbouskool in September
 
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (I)
2011-06-24 | 2 Kommentaar
In Oupa-hulle se tyd was toue en kettings skaars en trekdiere is grootskaals gebruik. Daarvoor moes rieme gebruik word en daardie rieme het Oupa-hulle self op d
0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0