Categories: NewsPublished On: 11th July 2011

Ryk-base

By 0 min read
80 words
Vier plaaswerkers stry wie se baas die rykste is
 
“My baas is so ryk, hy sit vyf dae van die week net op die stoep.”
“My baas is so ryk, hy sit elke dag net op die stoep.”
“My baas is so ryk, ek sit elke dag net op die stoep.”
“My baas is so ryk dat hy vir sy hond ‘n kind gekoop het om mee te speel.”

 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0