Categories: NewsPublished On: 18th July 2011

Rêrig-gehoor!

By 0 min read
Sorsie: “Jou oupa is ‘n bietjie doof, nè?”
Jorsie: “Biétjie doof? Gisteraand met huisgodsdiens het hy ‘n halfuur lank gebid terwyl hy op die kat gekniel het.”
 
Stuur jou grappie, kwinkslag of staaltjie, gemerk Boer-se-lag, na oppiestoep@mweb.co.za. Vir die pittigste bydrae van die week is daar ‘n prys: ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong.

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment