Categories: NewsPublished On: 25th July 2011

Rêrig-gehoor!—25-Julie

By 0 min read

Vrou aan winkelklerk: “E-e-ek wil hierdie b-b-bandopnemer wat ek g-g-gister gek-k-koop het omruil. Hy h-h-hakkel.”

Stuur jou grappie, pittige vertelling of snaakse foto aan oppiestoep@mweb.co.za en staan ‘n kans om ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong te wen.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0