ProAgri help boere om krag en geld te spaar
Boere is voortdurend op die uitkyk na maniere om elektrisiteit te bespaar of alternatiewe bronne van energie te vind, sodat hulle meer volhoubaar kan boer. ProAgri bied in sy Februarie-uitgawe ‘n spesiale geleentheid aan veral kleiner ondernemings wat hierby betrokke is, om boere te bereik.
Produkte of dienste wat betrekking het op kragbesparing of alternatiewe krag, soos sonkragpompe of biogasstelsels kan teen die volgende spesiale tariewe geadverteer word:
Halfblad-advertensie: R4 290 (BTW uitgesluit). Die waarde is R7 900.
Kwartblad-advertensie: R2 530 (BTW uitgesluit).
Agtsteblad-advertensie: R1 650 (BTW uitgesluit).
Bespreek voor Vrydag 20 Januarie 2012. Stuur ‘n e-pos na marlien@smartpublishing.co.za.