Categories: NewsPublished On: 1st March 2011

Plaaslike Simmentalers presteer

By 2 min read
Senior Kamp:  Kykso Erzpe (V: Hauk Erz)
Die Wes-Kaapse Simmentaler kampioenskappe op Swellendam het 100 inskrywings gelok met vertoners wat van so ver as Humansdorp uit die ooste en Malmesbury uit die noorde gekom het. Die plaaslike Swart-familie se diere het in al die afdelings presteer.
 
Hier volg ‘n paar uitslae:
 
Kampioenbulle
  • Kyksim Bolt (V: Kyksim Banol) (Streicher Swart)  = Junior Kampioen bul & Groot kampioen
  • Kyksim Osker (V: Kyksim Banol) (Streicher Swart) = Reserwe Junior en Reserwe groot kampioen
  • Kykso Erzpe (V: Hauk Erz)(Swart Broers Boerdery) = Senior Kampioen
  • Stansim Jan Sak (V: Marlenca Damer) (Stansim)     = Blup Kampioen
Sr Kampioen & Groot kampioen: Kyksim Lukbi (V: Kyksim Bernheim) Eienaar Streicher Swart
Kampioene: Vroulik
  • Milagro Suzi (V: Salerika Eksellent) (Andrew Masterson) = Junior kampioen koei       
  • Van-Imhoff Sorita (V: Locheim Benz) (PG Loubser) = Reserwe Junior Kamp koei
  • Kyksim Lukbi (V: Kyksim Bernheim)  (Streicher Swart) = Senior Kampioen koei & Groot Kampioen koei
  • Badsberg Malie (V: Locheim Markotter ) (Badsberg stoet)  = Reserwe Senior & Res Groot kamp koei
Superkoei
  • Kyksim Lukbi (V: Kyksim Bernheim)  (Streicher Swart)         
  • Senior koei met beste uier 
  • Kykso Gertruida (V: Salerika Bevan 2  MV: Kykso Kalari ) Swart Broers
  • Kykso Haler (V: Hauk Erz MV: Kykso Kalan ) Swart Broers
Junior koei met beste uier 
  • Kyksim Malba (V Kyksim Banol MV: Kykso Hami ) Streicher Swart
  • Badsberg Freedom (V: Olintie Palet MV: Badsberg Hannes)
Groepe
  • Moeder afstammelings groep 2 kalwers – Locheim Carin (PG Loubser)
  • Vaderafstammelings groep 3 dogters    – Kyksim Banol (Streicher Swart)
  • Vaderafstammelings groep 3 seuns   – Kyksim Banol (Streicher Swart)
  • Vaderafstammelings groep 2 dogters en 2 seuns – Kyksim Banol (Streicher Swart)
Die meeste punte in totaal:
  • Kyksim Simmentalers – Streicher Swart
  • Badsberg – Calla Botha
  • Kykso Simmentalers – Swart Broers Boerdery

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment