Categories: NewsPublished On: 29th June 2011

Nare-waarheid

By 0 min read
61 words
Wat is bruin en vuil en misvormd met binnegoed wat oral uithang?
– ‘n Pakkie by Tswhane Mail waarop daar staan: “Breekbaar – hanteer versigtig”.
 
Stuur jou grappie, kwinkslag of staaltjie, gemerk Boer-se-lag, na oppiestoep@mweb.co.za. Vir die pittigste bydrae van die week is daar ‘n prys: ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong.
0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0