Categories: NewsPublished On: 4th July 2011

Nare-nare-waarheid

By 0 min read
‘n Man loop die kroeg binne en skree: “Alle politici is rowers!”
‘n Groot ou gryp hom vas, skud hom rond en sê: “Jy sal daardie woorde sluk of ek slaan al jou tande in jou keel af.”
“Is jy ‘n politikus?” vra die eerste ou.
“Nee, ek is ‘n rower.”
 
Stuur jou grappie, kwinkslag of staaltjie, gemerk Boer-se-lag, na oppiestoep@mweb.co.za. Vir die pittigste bydrae van die week is daar ‘n prys: ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong.

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment