‘n Mens voel sommer tuis!
Annemarie Joubert wen vandeesweek ’n musiekpiering van Thys die Bosveldklong met haar foto van Peet se gesellige en interessante Padstal.

Jy kan ook ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong wen. Stuur vir ons ‘n interessante plaasnaam wat jy gesien het of ‘n foto van ‘n interessante plaasnaambord of kennisgewing. Stuur dit gemerk Boersenaam na oppiestoep@mweb.co.za.