Mooi-foto's:-kyk-gerus!
Met al die reën wat onlangs geval het, is dit geen wonder dat die Augrabiesvalle net ongelooflik mooi is nie. Meer as 3 miljoen liter water vloei per sekonde by hierdie valle af. En dan is meeste van ons land se damme nou ook skouspelagtig vol.
Foto’s: Engela Richter.
Foto’s van die Gariepdam: Hennie Groenewald



