Loading Events

All Events

TXL Bovelder was een van die eerste kuddes wat in 1994 sy ontstaan in die Limpopo-streek gemaak het. Hierdie Bovelders word gekenmerk as dik, geharde en aanpasbare bulle, wat loop in strawwe hartwater, rooiwater en galsiekte gebied. Hierdie bulle is nie net sag op die oog nie, maar ook funksioneel, streng gekeur en selekteer en beslis ‘n aanwins vir enige kudde.

Kliek hier om meer te lees oor die veiling

Go to Top