Kyk-hier:-Die-Vanderkloofdam-loop-oor!
Jaco Kleynhans van Orania het vir ProAgri foto’s gestuur van dié pragtige gesig van die Vanderkloofdam in die Noord-Kaap asook die Oranjerivier in vloed. Nog water is op pad van die Gariepdam.
Stuur gerus vir ons foto’s van die baie water in u omgewing na coenraad@proagri.co.za.