Categories: NewsPublished On: 28th September 2011

Kry-en-bêre-jou-ProAgri-elke-maand

By 1 min read
131 words

Spesiale aanbod! ProAgri is propvol nuttige inligting wat ‘n boer moontlik nie dadelik nodig het nie, maar eers later wanneer dit tyd is vir ‘n nuwe trekker, baler, planter of besproeiingstelsel. ‘n Tydskrif raak egter so maklik weg en daarom het ProAgri besluit om mooi stewige lêers beskikbaar te stel waarin elke maand se ProAgri geliasseer kan word.

Om seker te maak dat jy wel elke maand se uitgawe ontvang, sluit die aanbod ook intekening vir 12 uitgawes in. Teen R220 (posgeld ingesluit) sal jy ‘n spoggerige lêer en vir ‘n jaar lank elke maand ‘n ProAgri ontvang.

Skakel vir Paula by 012-362-2732 om van hierdie spesiale aanbod gebruik te maak. Die lêers kan ook alleen aangekoop word.
 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0