Categories: VideosPublished On: 19th December 2023

Jou bekendstelling aan die Rovic wêreld

By 0 min read

Untitled

 

Rovic internasionaal is gebaseer in Suid Afrika en hul storie strek 100 jaar terug.

Die maatskappy het 580 mense regoor Suid Afrika en Australië in hul diens. Hulle besigheid bestaan uit twee afdelings, hul landbou afdeling met sy sytakke en die industriële afdeling met twee sytakke.

Hulle weie reeks dienste  sluit die vervaardiging van sleepwa-asse, brandbestrydings produkte, meganiese toerusting, sewe verspreidingstakke en ‘n presisie landbou afdeling in.

Om meer oor Rovic te leer besoek gerus hul webtuiste.

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment