Categories: NewsPublished On: 7th March 2011

Ietsie-vir-die-dames-op-Nampo

By 3 min read

Die landbougemeenskap begin al sy vere regskud vir vanjaar se Nampo-fees wat van 17 tot 20 Mei plaasvind. Maatskappye wat meer inligting oor hulle produkte wat op Nampo vertoon word, in ProAgri wil plaas, word uitgenooi om aan ons ‘n e-pos te stuur by info@proagri.co.za. Daar is ‘n paar interessante bemarkingsgeleenthede. Ondertussen is die damesprogram reeds gefinaliseer. Ons plaas die hele program vir u gerief:

Damesprogram: Nampo 2011
Tydgleuf Dinsdag 17 Mei
9:00 – 10:30

MOTIVERENDE KOOKDEMONSTRASIE: Streekskosse van Suid Afrika- Eie aan elke provinsiale streek

  • ‘n Mengelmoes
  • Spyskaart samestelling
  • Wynkeuses

Daniel de Kock

Geborg deur AMC Classic en Malu Abattoir

11:00 – 12:00  MODEPARADE: – De Liza Boetiek
12:30 – 13:30 

BLOMME: Byderhand, belowend en betowerend.

Elke dag verskillende rangskikkings / middelstukke

Elsa Kolver

Geborg deur Die Tuinier

14:00 –
14:45

TUINBOU: “Pitkos vir Mieliemense”

  • ‘n Paar vinnige filosofieë oor tuinmaak
  • Nuwe tendense en plante waarvan jy moet weet
  • Truuks met gunstelingplante wat oral groei (power point en prakties)

Anna Celliers

Geborg deur Gardena.

15:15 – 
16:00

INTERIEUR: Restoreer

Herwin, herskep, hergebruik.

Min maak mooi.Tharina Terblance en Elize Scott

Geborg deur Midland Tannery

Tydgleuf  Woendag 18 Mei
 9:00 – 
10:30

MOTIVERENDE KOOKDEMONSTRASIE:
Heerlike soppe vir wintersdae

  • Soppe
  • Brode
  • Wynkeuses

Daniel de Kock

Geborg deur AMC Classic en

Argilla Pottebakkery

11:00 – 
12:00
MODEPARADE: – De Liza Boetiek
12:30 – 13:30 

BLOMME: Byderhand, belowend en betowerend.

Elke dag verskillende rangskikkings / middelstukke

Elsa Kolver

Geborg deur Die Tuinier

14:00 – 
14:45

TUINBOU: “Melk die buffel”

  • Hoe om die beste uit jou tuinmaakrande te haal
  • ‘n Paar goedkoop truuks om geld te spaar

(Praktiese demonstrasie)

Anna Celliers

Geborg deur Gardena

15:15 – 
16:00

INTERIEUR: Restoreer

Herwin, herskep, hergebruik.

Min maak mooi.

Tharina Terblance en Elize Scott

Geborg deur Midland Tannery

Tydgleuf

Donderdag 19 Mei
9:00 – 
10:30

MOTIVERENDE KOOKDEMONSTRASIE:Bredies eie aan Suid Afrika

  • Bredies
  • Slaaie vir Winter en Somer

Daniel de Kock

Geborg deur AMC Classic en Malu Abattoir

11:00 – 
12:00
MODEPARADE: – De Liza Boetiek
12:30 – 13:30 

BLOMME: Byderhand, belowend en betowerend.

Elke dag verskillende rangskikkings / middelstukke

Elsa Kolver

Geborg deur Die Tuinier

14:00 – 
14:45

TUINBOU: Inspirasie vir Sonneblomvroue

  • ‘n Fotobeeld van mooi plaas-en dorpstuine en die inspirasie geput uit
  • ander tuiniers. (power point)

Anna Celliers

Geborg deur Gardena

15:15 – 
16:00

INTERIEUR: Restoreer

Herwin, herskep, hergebruik.

Min maak mooi.

Tharina Terblance en Elize Scott

Geborg deur Midland Tannery

Tydgleuf Vrydag 20 Mei
9:00 – 
10:30

MOTIVERENDE KOOKDEMONSTRASIE:

Warm poedings

  • Poedings- Souse vir roomys
  • Vleismarinades
  • SlaaisouseDaniel de Kock

Geborg deur AMC Classic en Argilla Pottebakkery

11:00 – 
12:00
MODEPARADE: – De Liza Boetiek
12:30 – 13:30 

BLOMME: Byderhand, belowend en betowerend.

Elke dag verskillende rangskikkings / middelstukke

Elsa Kolver

Geborg deur Die Tuinier

14:00 – 
14:45

 TUINBOU: ‘n Tuinier se oestyd

  • Hoekom maak ons tuin?
  • Wat kan verkeerd gaan?
  • ‘n Kort samevatting uit al die demonstrasies en praatjies
  • Tuinmaak in die toekoms

Anna Celliers

Geborg deur Gardena

15:15 – 
16:00

INTERIEUR: Restoreer

Herwin, herskep, hergebruik.

Min maak mooi.

Tharina Terblance en Elize Scott

Geborg deur Midland Tannery

BORGE:

AMC CLASSIC

ARGILLA POTTEBAKKERY

DIE TUINIER

GARDENA

MALU ABATTOIR

MIDLAND TANNERY

MONTANA KOMBUISE

DIE PROGRAM IS ONDERHEWIG AAN VERANDERING. BESOEK WWW.NAMPO.CO.ZA VIR DIE VOLLEDIGE PROGRAM

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0