Categories: NewsPublished On: 9th January 2012

Hengelstorie

By 0 min read

Nare waarheid

Twee ouens ontmoet mekaar by die forelwaters. “Ek is hier omdat ek wil ontsnap van die stad se geraas en gewoel en besoedeling. Ek wil die vars lug in my longe voel, die geur van die gras en bome indrink, die natuur en die stilte geniet, my oor die verbydrywende wolke en die towerkleure van die sonsondergang verwonder…”

“Ek is hier,” antwoord die tweede ou, “omdat my seun leer trompet speel.” 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0