Categories: NewsPublished On: 29th June 2011

Genoeg-van-diefstal!

By 0 min read
68 words

Hierdie boer het duidelik genoeg gehad van skelms wat sy pekanneute steel. Terselfdertyd bied hy interessante leesstof vir mense wat verby sy plaas ry.

 
Het jy ‘n mooi of interessante plaasnaambord, plaasnaam of kennisgewing gesien? Deel dit met ons en wen ‘n lekker lewendige musiekpiering van Thys, die Bosveldklong. Stuur dit, gemerk Boer-se-naam, aan oppiestoep@mweb.co.za. Onthou om jou posadres in te sluit.
0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0