Categories: NewsPublished On: 1st September 2011

Eina!

By 0 min read
66 words
Sorsie: “Hoe het jy dit reggekry om jou enkel te breek?”
Jorsie: “Sien jy daardie trappie daar by die agterdeur?”
Sorsie: “Ja?”
Jorsie: “Wel, ek het nie.”
 
Stuur jou grappie, pittige vertelling of snaakse foto gemerk Boerselag aan oppiestoep@mweb.co.za en staan ‘n kans om ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong te wen.
0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0