Dís nou haastig!
Hulle sê Duitsland se treindiens is so vinnig, as jy twee hase in ‘n krat van die een kant van die land na die ander stuur, is daar steeds net twee hase in die krat wanneer hulle anderkant aankom.
Stuur jou grappie, pittige vertelling of snaakse foto gemerk Boerselag aan oppiestoep@mweb.co.za en staan ‘n kans om ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong te wen.