Donderdag is markdag – Donderdag 25 Augustus
Elke Donderdag is markdag op www.proagri.co.za.
Plaas jou kleinadvertensie gratis en kyk watter winskope bied ander boere.
Stuur jou boerderyverwante kleinadvertensie (maksimum 25 woorde) gemerk Boer-se-mark aanoppiestoep@mweb.co.za. Onthou om die prys en kontaknommer in te sluit. Geen advertensies van eiendomsagente sal aanvaar word nie. Boer-se-mark behou die reg voor om enige advertensie te weier.
Beskerm jouself teen brandskade
Weiding is ‘n waardevolle bate en brand is ‘n toenemende gevaar. Ongelukkig is dit moeilik om die waarde van weiding te bewys in versekeringseise of siviele eise teen brandstigters. Die landbouregsadviseursfirma, Van der Bank Venter, stel vir die boer ‘n volledige portefeulje op met dokumentêre getuienis van die waarde van sy weiding, asook brandvoorkomingsmaatreëls en -bestrydingstelsels. Die portefeulje sluit ook aanbevelings in waarvolgens die boer sy regsposisie ten opsigte van brandskade kan verstewig. Praat met Retief Venter by 082-859-7518 of Anjoeshka van der Bank by 082-335-9738.
Besproeiing en waterhantering
Vir AL u besproeiing- en waterbenodigdhede. Pompe, pype en toebehore. Ons vervaardig ook opslaanwatertenks vir u veekampe volgens eie groottes. Skakel JB Stamp 012-331-2202.
Boeke
Het jy ou Afrikaanse boeke waarvan jy wil ontslae raak? Dom Boer se Boekboerdery versamel ou boeke. E-pos domboer01@mweb.co.za.
Drukgange
Vir netjiese drukgange volgens jou behoefte, vas of verskuifbaar, met skuifhekke en kopklamp, sementwaterbakke en ander toerusting, skakel Niel Fyfer 072-236-2178.
Grassnyer gesoek
Ek is op soek na ’n tweehandse “Sprinkaan”-grassnyer (vir gebruik op veldgras) wat nog in ‘n goeie toestand is. Stuur asb besonderhede na ma.annemarie@gmail.com
Honde
Opregte, oulike miniatuur-worshondjies te koop. Skakel Marlien by 082-645-2795.
Jakkals se moses
E-Shepherd-skaaphalsbande teen roofdiere werk regtig. Kontak Mariette van Dyk by 083-594-8438 of 012-460-5964. Besoek ook www.eshepherd.biz.
Kappie vir Nissan 1400
Kappie vir Nissan 1400 te koop. R500. Cullinan. Skakel 079-712-2252.
Melkkoei te koop gesoek
Holstein- of Jerseykoei in melk of dragtig te koop gesoek vir kleinhoewe. Skakel Ronald 082-330-7874.
Seile
Koop alle groottes en tipes seile regstreeks by die vervaardigers teen baie beter pryse as die koöperasies of ander verskaffers. Kontak Paul Ras 083-227-0684. Aflewering kan gereël word.
Trekker
2008 Claas Ares 104 kW 2 500 uur. R500 000. Skakel D Kruger 082-802-3541.
Vermaak
Konsert- en fondsinsamelingveilingsbesprekings by 083-388-5509 of 082-894-8058 e-posinfo@bosveldklong.co.za of thys@bosveldklong.co.za.