Categories: NewsPublished On: 17th October 2011

Die waarde

By 0 min read

Fienjas soek werk op ‘n plaas en die boer stel hom aan.

 

“Hoeveel gaan jy my betaal?” wil Fienjas weet.

 

“Ek sal jou betaal wat jy werd is,” antwoord die boer.

 

Fienjas krap sy kop vir ‘n rukkie en sê: “Aikona, dis te min.”

 

Stuur jou grappie, pittige vertelling of snaakse foto gemerk Boerselag aan oppiestoep@mweb.co.za en staan ‘n kans om ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong te wen.

 

 

 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0