Categories: NewsPublished On: 15th August 2011

Die-reine-waarheid!

By 0 min read
40 words
Jorsie: “Ek het ‘n papegaai wat vierkantige eiers lê.”
Sorsie: “Dis merkwaardig. Kan die papegaai praat ook?”
Jorsie: “Ja, maar net een woord.”
Sorsie: “Watter woord?”
Jorsie: “Eina!”
0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0