Categories: VeilingsPublished On: 9th May 2024

Bonsmara Genetics bied met trots aan: Boere inligtingsdag en tweede produksieveiling

By 1 min read
135 words

11974-Programme

Sebadja en Boschoek Bonsmaras meer bekend as die Bonsmara Genetics-groep, bied vanjaar weer met trots hulle boere inligtingsdag en tweede produksieveiling aan, te plaas Smallepad, Roedtan.

Die boere inligtingsdag vind plaas 16 Julie 2024 en die produksieveiling die 9de Augustus 2024. 

Die tema van die boere inligtingsdag is: Sukses kriteria vir volhoubare beesboerdery, en die gasspreker is PJ Butler. Maak seker jy mis nie uit op hierdie inligtingsdag om by kundiges in die veld te leer en mooi rooi beeste te bespreek.

Die program:

08:00 – 09:00 – Registrasie

09:00 – 11:15 – PJ Butler en Louis Steyl

11:15 – 13:15 – Praktiese sessie

13:15 – Ete

14:00 – Vraag- en antwoordsessie

Akkommodasie

Boskamp – 064 756 0557

Sabella – 082 373 9111

Vir meer inligting besoek Bonsmara Genetics se webwerf by www.bonsmaragenetics.co.za.

Jy kan ook hier luister na ‘n radio-onderhoud met André van der Heyde, van Bonsmara Genetics.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0