Categories: NewsPublished On: 10th August 2011

Boersenaam:-Woensdag-10-Augustus

By 0 min read
Maritza Meiring wen vandeesweek ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong met die naam van ‘n plaas wat sy net buite die dorpie, Maclear, gesien het. Sy reken Whisky Creek behoort ‘n lekker jollie plaas te wees.
 
Jy kan ook ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong wen. Stuur vir ons ‘n interessante plaasnaam wat jy gesien het of ‘n foto van ‘n interessante plaasnaambord of kennisgewing. Stuur dit gemerk Boersenaam aan oppiestoep@mweb.co.za.
0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0