Boerselag
Maandag 3 Oktober
‘n Boer maak ‘n plan
Izak Myburgh wen ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong met sy pittige bydrae. Hy skryf sy ma het hom geleer om “School” te spel:
Slangetjie-krulletjie-hu
wielietjie-wielietjie-lu
Stuur jou grappie, pittige vertelling of snaakse foto gemerk Boerselag aan oppiestoep@mweb.co.za en staan ‘n kans om ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong te wen.