Categories: NewsPublished On: 27th July 2016

AGFACTS se nuusbrief

By 0 min read

tractor_clip_art_18056

Landboumasjinerie  se pryse het die afgelope paar maande almal in die landbouwêreld aan die praat gehad.  Pryse van hierdie toerusting hang veral af van die waarde van die Rand.

Vanaf die begin van 2014 het die jaar-op-jaar verandering in die waarde van die Rand verbeter, daarna het dit weer vanaf Maart 2015 geval en weer herstel in Maart 2016.

Die sesde voorlopige oesskatting is ook in Junie bekendgemaak en verder is die 385 eenhede trekkers wat in Junie verkoop is minder as die 512 eenhede wat laasjaar verkoop is.

Lees die volledige AGFACTS nuusbrief hier: nb2016m07sam

0
0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
0